Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 10:3 Die Boodskap (DB)

Kom ons belowe die Here dat ons al hierdie vroue en die kinders wat ons by hulle het, na hulle mense toe sal laat teruggaan. Dié onder ons wat die Here se wette ken, moet ons help en vir ons sê hoe ons moet maak.

Lees volledige hoofstuk Esra 10

Kyk Esra 10:3 in konteks