Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 10:2 Die Boodskap (DB)

Een van hulle, Sekanja seun van Jegiël uit die nageslag van Elam, het vorentoe gekom. Hy het vir Esra gesê: “Ons was nie getrou aan ons God toe ons met vroue uit die ander volke getrou het nie. Maar daar is miskien nog hoop vir Israel. Ons kan hierdie saak nog regmaak.

Lees volledige hoofstuk Esra 10

Kyk Esra 10:2 in konteks