Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 8:6 Die Boodskap (DB)

God sê toe vir my: “Mens, sien jy wat hierdie mense aanvang? Sien jy watter slegte dade die volk van Israel doen om My uit my eie huis weg te jaag? Maar kom, laat Ek jou nog erger dade as hierdie wys!”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 8

Kyk Esegiël 8:6 in konteks