Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 8:5 Die Boodskap (DB)

Toe sê die Here vir my: “Mens, kyk op na daardie kant toe, daar na die noordekant.” Ek het toe gekyk, en daar, reg langs die ingang na die altaar in die huis van die Here, het die afgod gestaan waaroor die Here so verskriklik kwaad was.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 8

Kyk Esegiël 8:5 in konteks