Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 8:17 Die Boodskap (DB)

“Het jy dit gesien, mens?” vra Hy. “Moet Ek maak of dit sommer niks is nie dat my volk sulke verskriklik slegte dade doen? En nou doen hulle boonop ook gewelddadige dade teen ander mense. Hulle steur hulle net mooi niks aan My nie. Ek is woedend oor wat hulle doen!

Lees volledige hoofstuk Esegiël 8

Kyk Esegiël 8:17 in konteks