Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 8:16 Die Boodskap (DB)

Toe vat die Here my binne-in sy huis in. Daar het 25 mans gestaan, met hulle rûe na die huis van die Here gedraai. Hulle het na die oostekant gekyk waar die son opkom. Hulle het die son aanbid!

Lees volledige hoofstuk Esegiël 8

Kyk Esegiël 8:16 in konteks