Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 7:3 Die Boodskap (DB)

Daar’s geen hoop meer oor vir jou nie, want jy het My baie kwaad gemaak. Ek gaan jou straf. Ek roep jou nou nader sodat jy verslag kan kom doen oor al die vieslike dade wat jy aangevang het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 7

Kyk Esegiël 7:3 in konteks