Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 7:4 Die Boodskap (DB)

Ek sal jou glad nie jammer kry nie. Nie een van jou verskonings sal My laat afsien van my planne nie. Ek gaan jou straf oor al die slegte dade wat jy gedoen het. Al die slegte dinge wat jy gedoen het, sal nou met jou gebeur. Dan sal jy besef dat Ek regtig jou God is.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 7

Kyk Esegiël 7:4 in konteks