Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 7:2 Die Boodskap (DB)

Hy het vir my gesê: “Ek is die Here jou God. Sê nou vir Israel: Mens, die einde van alle dinge kom een van die dae. Dit is voor die deur! Na watter kant toe jy ook al kyk, of dit na die ooste of die weste of die noorde of die suide is, dis klaar met jou land.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 7

Kyk Esegiël 7:2 in konteks