Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 7:19 Die Boodskap (DB)

“Hulle sal hulle geld weggooi omdat dit niks meer werd sal wees nie. Geen geld sal ’n mens in elk geval kan red as die Here vir hom kwaad word nie. Hulle geld sal hulle nie kan help nie. Hulle sal nie daarmee kos kan koop nie, want daar sal geen kos wees nie. Dit is juis oor hulle geld dat hulle soveel slegte dinge aangevang het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 7

Kyk Esegiël 7:19 in konteks