Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 7:18 Die Boodskap (DB)

Hulle sal hulle aantrek asof hulle op pad is na ’n begrafnis. Hulle sal heeldag bang wees. Hulle sal bewe vir enigiets wat hulle sien. En hulle sal hulle klaarmaak om as gevangenes na ’n vreemde land weggevat te word.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 7

Kyk Esegiël 7:18 in konteks