Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 7:20 Die Boodskap (DB)

Hulle was so trots op al hulle goue juweliersware. Dis dieselfde juweliersware wat hulle gesmelt het om afgode te maak wat afskuwelik en walglik is. Dit is hoekom Ek nou sorg dat hulle geld en besittings waardeloos en walglik vir hulle sal word.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 7

Kyk Esegiël 7:20 in konteks