Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 7:13 Die Boodskap (DB)

En as enigiemand wat besigheid doen die ramp sou oorleef, sal hulle in elk geval nooit weer kan terugkeer na hulle besigheid nie. Want wat God gesê het, geld vir almal. Hulle is almal ewe skuldig voor My oor hulle slegte dade. Niemand sal op die ou end bly lewe nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 7

Kyk Esegiël 7:13 in konteks