Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 7:12 Die Boodskap (DB)

Ja, die dag dat die oordeel aanbreek, het nou gekom. Dit is vandag. Mense wat dink dat hulle vandag nog iewers ’n winskoop raakgeloop het in ’n saketransaksie, moenie daaroor bly wees nie. En mense wat besigheid doen en ’n verlies gemaak het, moenie daaroor huil nie. Want hulle almal gaan my straf ervaar.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 7

Kyk Esegiël 7:12 in konteks