Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 7:11 Die Boodskap (DB)

Hulle het ander mense gewelddadig behandel, en nou sal hulle gewelddadig behandel word om hulle terug te kry vir al hulle slegte dade. Nie een van daardie slegte mense wat so trots op hulself is, sal die ramp oorleef wat Ek stuur nie. Hulle sal alles verloor wat hulle besit.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 7

Kyk Esegiël 7:11 in konteks