Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 6:12 Die Boodskap (DB)

Wie ver is, sal ’n dodelike siekte kry en doodgaan. Wie naby is, sal deur die vyand doodgemaak word. Wie oorbly en die siektes en oorloë oorleef, sal van die honger doodgaan. Dan eers sal my woede oor julle sonde bedaar.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 6

Kyk Esegiël 6:12 in konteks