Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 6:11 Die Boodskap (DB)

So sê die Here, die God van Esegiël: “Slaan julle hande in skok saam. Snak na julle asem van skok. Roep uit; kerm en kla. Want die rampe wat vir Israel voorlê, is te verskriklik vir woorde. Mense gaan links en regs doodgemaak word in oorloë, deur hongersnood en deur dodelike siektes.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 6

Kyk Esegiël 6:11 in konteks