Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 47:2 Die Boodskap (DB)

Die man vat my toe aan die hand. Hy lei my by die ingang aan die noordekant van die huis van die Here uit, en om na die buitenste ingang aan die oostekant toe. Daar syfer die water toe regs langs die ingang uit.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 47

Kyk Esegiël 47:2 in konteks