Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 47:1 Die Boodskap (DB)

Die man wat die opmetings moes doen, het my toe weer teruggebring na die ingang van die huis van die Here toe. Toe sien ek iets snaaks. Daar het water onder die huis van die Here uitgekom, aan die oostekant daarvan. Die water het regs van die huis van die Here weggeloop, suid van die altaar verby.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 47

Kyk Esegiël 47:1 in konteks