Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 45:19 Die Boodskap (DB)

Hulle moet dit só doen. Die een wat in my huis werk, moet van die bul se bloed vat en dit aan die deurkosyne smeer. Hy moet dit ook smeer aan die vier hoeke van die boonste vlak van die altaar en aan die kosyne van die ingang na die binneste deel van my huis.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 45

Kyk Esegiël 45:19 in konteks