Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 45:18 Die Boodskap (DB)

Die Here, Esegiël se God, sê verder: “Op Nuwejaarsdag moet die mense wat in die huis van die Here werk, ’n bul vat. Hy mag nie gebreklik wees nie. Met die bul se bloed moet hulle my huis rein maak.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 45

Kyk Esegiël 45:18 in konteks