Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 45:17 Die Boodskap (DB)

Van die regeerder vra Ek dat hy ook sekere offers vir my huis sal bring op die dae wanneer die volk feesvier. Dis sy verantwoordelikheid om die offers te bring as versoening vir Israel se slegte dade.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 45

Kyk Esegiël 45:17 in konteks