Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 44:7 Die Boodskap (DB)

Julle het mense wat nie deel van my volk is nie, in my huis ingebring. Hulle is ’n spul mense wat niks vir My voel nie. So het julle my huis besoedel terwyl julle offers gebring het. En so het julle die ooreenkoms verbreek wat Ek met julle gesluit het. Dit was bo en behalwe al die ander slegte dinge wat julle gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 44

Kyk Esegiël 44:7 in konteks