Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 44:6 Die Boodskap (DB)

Jy moet vir hierdie volk wat aanhoudend teen My opstandig is, gaan vertel wat Ek vir jou sê. Sê vir hulle: Ek het nou net mooi genoeg gehad van al julle slegte dade, volk van Israel!

Lees volledige hoofstuk Esegiël 44

Kyk Esegiël 44:6 in konteks