Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 42:14 Die Boodskap (DB)

Wanneer die mense wat hier werk, hier ingekom het, mag hulle nie weer hier uitgaan na die buitenste ingang nie. Hulle moet eers die klere waarin hulle gewerk het, uittrek. Selfs die klere wat hulle gedra het, mag slegs in die diens aan die Here gebruik word. Hulle moet eers ander klere aantrek. Daarna kan hulle na die ander plekke toe gaan wat vir die ander mense bedoel is.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 42

Kyk Esegiël 42:14 in konteks