Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 42:13 Die Boodskap (DB)

Die man het vir my gesê: “Niemand mag in hierdie kamers noord en suid van die oop area voor die huis van die Here kom nie. Dit is slegs daar vir die mense wat in die huis van die Here werk. Net hulle mag dit gebruik. Dit is hulle eetplek. Daar sit hulle die offers neer wat hulle op die altaar bring, offers van meel en ander offers wat hulle bring om mense se slegte dade vergewe te kry. Niemand mag hier kom wat nie hier hoort nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 42

Kyk Esegiël 42:13 in konteks