Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 42:15 Die Boodskap (DB)

Die man was toe klaar met sy afmetings van die huis van die Here se binnekant. Toe het hy my by die hek van die huis van die Here uitgeneem wat oos gekyk het. Ek het gesien dat hy die mure buite-om die huis van die Here meet.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 42

Kyk Esegiël 42:15 in konteks