Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 39:14 Die Boodskap (DB)

“As die sewe maande verby is, sal spesiale spanne aangestel word wat deur die land gaan. Hulle werk sal wees om te soek of daar nie nog geraamtes agtergebly het van soldate wat in die oorlog dood is nie. Hulle sal al die geraamtes wat hulle kry, begrawe. So moet my land weer skoongemaak word.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 39

Kyk Esegiël 39:14 in konteks