Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 39:13 Die Boodskap (DB)

Elkeen in die land sal moet help. Israel gaan vir lank feesvier die dag as Ek hulle vyande voor die voet doodmaak. Daardie dag gaan Ek vir Israel wys wie Ek is, en hoe sterk Ek is,” sê die Here.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 39

Kyk Esegiël 39:13 in konteks