Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 38:17 Die Boodskap (DB)

So sê die Here, die God van Esegiël: “Ek het lank terug al oor jou gepraat. Toe het Ek vir my volk deur die boodskappers wat Ek na hulle toe gestuur het, gesê dat Ek jou teen my land en my volk sal laat optrek.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 38

Kyk Esegiël 38:17 in konteks