Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 38:16 Die Boodskap (DB)

As julle hier aankom, sal dit lyk of ’n wolk oor die land getrek het, so baie sal julle wees. Dit sal iewers in die toekoms gebeur. Ek laat julle teen my land optrek. Die hele wêreld sal kyk terwyl dit gebeur. En dan sal Ek julle wys wie Ek is. Jy sal My leer ken uit wat Ek met jou gaan laat gebeur. Hierna sal al die nasies erken dat Ek die Here is.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 38

Kyk Esegiël 38:16 in konteks