Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 38:13 Die Boodskap (DB)

“Dan sal die mense van Skeba, Dedan en die mense wat besigheid in Tarsis doen, vir jou vra: ‘Hoekom het jy daardie land se besittings vir jouself gevat? Wie is jy dat jy die mense van hulle geld en besittings kan beroof? Wie is jy om hulle skape en beeste na jou eie land terug te jaag? Hoe kan julle hierdie mense arm maak?’

Lees volledige hoofstuk Esegiël 38

Kyk Esegiël 38:13 in konteks