Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 38:12 Die Boodskap (DB)

Dan sal ek teen die stede optrek wat lank sonder inwoners was, maar nou vol mense is. Die mense wat daarin bly, het teruggekom na hulle eie land nadat hulle gevangenes in die vreemde was. Ek sal die Israeliete se besittings vir myself vat. En ek sal die mense as gevangenes vir myself vat. Hulle sal vir my moet werk. Daardie land se mense het baie skape en beeste wat ek vir myself kan vat. Daardie land se mense dink mos hulle is belangrik!’

Lees volledige hoofstuk Esegiël 38

Kyk Esegiël 38:12 in konteks