Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 37:11 Die Boodskap (DB)

Toe sê die Here vir my: “Mens, Israel is soos hierdie bene. My volk sê: ‘Ons het soos ou, droë, dooie bene geword. Ons het geen hoop in die lewe meer oor nie!’

Lees volledige hoofstuk Esegiël 37

Kyk Esegiël 37:11 in konteks