Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 37:10 Die Boodskap (DB)

Ek het gedoen soos die Here my beveel het. Die volgende oomblik het die wind oor die liggame gewaai, en die liggame het begin asemhaal. Hulle het almal lewendig geword. Die skare liggame wat lewendig geword het, het op hulle voete gaan staan.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 37

Kyk Esegiël 37:10 in konteks