Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 36:30 Die Boodskap (DB)

As julle vrugtebome plant, sal hulle elke jaar meer vrugte dra as wat julle kan eet. En julle sal rekordoeste hê van koring en mielies. Die nasies rondom julle sal nooit weer met julle kan spot omdat julle swaarkry en honger is nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 36

Kyk Esegiël 36:30 in konteks