Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 36:31 Die Boodskap (DB)

Daardie dag sal julle onthou watter slegte dinge julle aangevang het. En dan sal julle bloedrooi van skaamte word. Julle sal julleself haat oor al julle sondes.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 36

Kyk Esegiël 36:31 in konteks