Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 36:29 Die Boodskap (DB)

Ek sal julle silwerskoon maak sodat julle nie meer slegte dinge sal doen nie. Ek sal aan julle goeie oeste op julle lande gee. Niemand sal meer honger wees in julle land nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 36

Kyk Esegiël 36:29 in konteks