Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 34:4 Die Boodskap (DB)

Julle gee nie om vir die swak skape nie. Julle sorg ook nie vir die siek diere nie. As ’n skaap ’n been breek, doen julle net mooi niks daaraan nie. Julle verbind nie die wonde en spalk die breuke nie. Julle gaan soek nie die skape wat wegdwaal van die trop en wegraak as dit donker word nie. Nee, julle behandel die trop skape sleg. Julle is wreed en maak hulle seer. Julle is mos sterker as die skape.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 34

Kyk Esegiël 34:4 in konteks