Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 34:3 Die Boodskap (DB)

“Julle drink die melk wat die diere vir julle gee. Julle dra klere wat geweef word van die wol wat hulle gee. En julle slag die beste skape om hulle vleis te eet. Maar julle gee nie eens vir hierdie diere kos nie! Hulle vrek van die honger.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 34

Kyk Esegiël 34:3 in konteks