Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 34:29 Die Boodskap (DB)

“Hulle land sal bekend word oor die hele wêreld as die land wat meer as genoeg kos het. My volk sal nooit weer honger ly nie. Hulle sal nooit weer buig voor ander nasies nie, en niemand sal hulle gevange neem en weglei om in vreemde lande te gaan bly nie. Ander nasies sal nooit weer met my volk spot omdat dit so sleg gaan met hulle nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 34

Kyk Esegiël 34:29 in konteks