Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 34:27 Die Boodskap (DB)

Hulle sal elke jaar rekordoeste hê. Die vrugtebome se takke sal swaar hang van al die vrugte. En die landerye sal elke jaar ’n goeie oes gee. My volk sal veilig in hulle land woon. Hulle sal geen vyand hê wat hulle bedreig nie. Hulle sal nie meer gevangenes van ander nasies wees en in vreemde lande bly nie. Ek sal hulle daar gaan uithaal en terugbring na hulle eie land. Dan sal my volk weet dat Ek die Here is.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 34

Kyk Esegiël 34:27 in konteks