Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 34:26 Die Boodskap (DB)

Ek laat dit goed gaan met my volk. In al hulle huise wat rondom my huis in Jerusalem gebou is, sal daar meer as genoeg wees. Ek stuur die heerlikste reënbuie elke keer as dit begin droog word. Dit sal goed gaan met my mense. Hulle sal genoeg van alles hê.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 34

Kyk Esegiël 34:26 in konteks