Daarom gaan Ek my trop skape red. My skape sal nie langer sleg behandel word nie. Niemand sal hulle meer doodmaak nie. Want Ek sal sorg dat reg gedoen word tussen een skaap en ’n ander.