Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 34:21 Die Boodskap (DB)

“Julle vet skape het die ander skape weggestoot sodat hulle nie by goeie gras kon uitkom nie. Julle het die swak en die honger skape met julle horings weggedruk totdat hulle vandag gevangenes in ver en vreemde lande is.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 34

Kyk Esegiël 34:21 in konteks