Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 33:33 Die Boodskap (DB)

“Maar luister nou mooi. Al hierdie verskriklike dinge waarvan Ek jou vertel het, gaan gebeur. So seker as wat die son môre opkom, gaan dit gebeur. En glo My: dan sal hierdie klomp mense weet dat daar iemand tussen hulle was wat alles presies net so gesê het soos Ek hom beveel het!”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 33

Kyk Esegiël 33:33 in konteks