Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 33:32 Die Boodskap (DB)

Hulle lag lekker oor alles wat jy oor hulle kwytraak. Jy is vir hulle soos iemand wat ’n mooi stem het en liefdesliedjies sing. Dis vir hulle mooi. En hulle klap vir jou hande. Maar hulle doen niks wat jy sê nie. Jy is maar net soos iemand wat mooi musiek op die een of ander instrument maak. Hulle hoor wat jy sê, maar dis by die een oor in en by die ander een uit.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 33

Kyk Esegiël 33:32 in konteks