Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 33:28 Die Boodskap (DB)

Ek sal julle land vernietig. Julle sal niks oorhê waarop julle trots kan wees nie. Julle het gedink julle is so sterk. Daarvan sal niks oorbly nie. Ek breek selfs jou berge af sodat niemand meer oor die berge hoef te trek nie. Jou land sal gelyk soos die see wees as Ek daarmee klaar is. Ek straf selfs jou land oor jou slegte dade.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 33

Kyk Esegiël 33:28 in konteks