Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 33:27 Die Boodskap (DB)

“Sê vir hierdie spul mense wat die Here, die God van Esegiël, van hulle dink: So seker as wat Ek leef, julle sal daar tussen julle stede wat net bouvalle is, doodgemaak word. Ek sorg dat julle in die oorlog doodgaan. As iemand in die oop veld bly, sal die wilde diere hom vang en opvreet. Daardie mense wat in grotte en ander veilige plekke probeer wegkruip, sal van siektes doodgaan.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 33

Kyk Esegiël 33:27 in konteks