Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 33:25 Die Boodskap (DB)

“Sê vir hulle die Here, die God van Esegiël, sê: Julle hou aan om my voorskrifte te verwerp. Julle eet julle vleis op maniere wat Ek beveel het julle nie mag nie. Julle offer saam met die mense van ander nasies aan hulle afgode. En julle hardloop na die afgode toe as julle hulp nodig het. Julle maak mense dood wat onskuldig is. En nou eis julle dat Ek hierdie land vir julle moet gee? Julle wil my land vir julleself hê?

Lees volledige hoofstuk Esegiël 33

Kyk Esegiël 33:25 in konteks